VisualPraise

VisualPraise
Posbus 5539
Kockspark
2523
Tel: 0845670410
Faks: 0865280618
e-pos: info@visualpraise.co.za

BK No: (2008/007254/23)

Alle produkte 24/7 beskikbaar in www.ministrymall.co.za

VisualPraise

Visie:

Visualpraise wil graag oudio-visuele hulpmiddels en vaardighede beskikbaar stel aan gemeentes binne en buite die RSA in diens van die koninkryk van God. Mag elke prentjie en geluid SY Naam verheerlik!

FLAM - U benodig Flash Player om hierdie blad te lees. Klik hier om Flash Player gratis af te laai.
Produkte info & bestel:
--

Tuisblad

Nuwe opdatering vir ViP2008 nou beskikbaar!...klik hier!

Guitarpraise 3.0 vrygestel in Des 2010...klik hier

Gratis DEMO van ViP2008 nou beskikbaar (15Mb)

Oudio-visuele voorstellings...oudio visuele voorstellings...sang en musiek...sang...preke...eredienste...FLAM...Liedboek... - klik hier

Gratis oudio-visuele voorstelling vir Pinkster - klik hier

Laai gratis agtergronde af vir hemelvaartdag 2009 - klik hier

ViP2008 aanvullende liedere nou gratis beskikbaar - klik hier

ViP2008 aanvullende agtergronde nou gratis beskikbaar - klik hier

Die volgende produkte is tans beskikbaar by Visualpraise:

Visualpraise 2008: Rekenaarprogram vir gebruik op dataprojektor vir die vertoon van liedere, liturgiese agtergronde ens. Sluit volledige weergawe van Liedboek in, asook uitgesoekte FLAM liedere en ongeveer 400 ander liedere en liturgiese agtergronde...

Visualpraise 4 KIDS: DVD met 80 kinderliedere (liriek, agtergrond en musiek) van oom Karoolus en Lente vir gebruik in kinderkerke. Sluit musiek en visuele materiaal in...

Visualpraise 4 CELLS: DVD met liedere (liriek, agtergrond en musiek) van liedere vir gebruik in selgroepe of eredienste...

Guitarpraise: Rekenaarprogram (in pdf-formaat) met lirieke en kitaardrukke van ongeveer 500 liedere vir gebruik deur musiekgroepe...

Oudio-visuele voorstellings: Verskeie oudio-visuele voorstellings vir gebruik in eredienste. Voorstellings se lengte wissel tussen 2-5 minute in exe of swf formaat...

Oudio-visuele eredienste: Volledige oudio-visuele eredienste met beeld en klank vir gebruik in Paas-, Pinkster- en Kerstyd. Programme se lengte wissel tussen 60 en 90 minute...

Bybelavontuur: Oudio-visuele Bybelskool vir gebruik tydens eredienste met 5 minuut voorstellings van Bybelboeke in exe of swf formaat... (binnekort beskikbaar)

Klik in die menu (links) op die produk van u keuse....

VIP 2008 gebruikers:
Tegniese info / riglyne:
Web stats powered by en.superstat.info