|
VisualPraise VisualPraise BK No: (2008/007254/23) Alle produkte 24/7 beskikbaar in www.ministrymall.co.za |
VisualPraise Visie: Visualpraise wil graag oudio-visuele hulpmiddels en vaardighede beskikbaar stel aan gemeentes binne en buite die RSA in diens van die koninkryk van God. Mag elke prentjie en geluid SY Naam verheerlik! |
||||||||||||||
|
FLAM
- U benodig Flash Player om hierdie blad te lees. Klik hier
om Flash Player gratis af te laai.
|
|||||||||||||||
|
|
Oudio-visuele voorstellings Oudiovisuele voorstellings van vesrskillende temas vir gebruik in eredienste. Voorstellings se lengte wissel tussen 2 en 5 minute. Formaat: EXE of SWF. Die volgende temas
is tans beskikbaar: Wet (Eksodus 20), Geloofsbelydenis (12 Artikels),
You raise me up (begrafnisse), Moedersdag, Vadersdag, Xenofobia, Jesus
die enigtse God, tronke (bevryding), Pinkstertoets ens... Klik hier om te bestel via ministrymall.co.za |
|
|||||||||||||