|
VisualPraise VisualPraise BK No: (2008/007254/23) Alle produkte 24/7 beskikbaar in www.ministrymall.co.za |
VisualPraise Visie: Visualpraise wil graag oudio-visuele hulpmiddels en vaardighede beskikbaar stel aan gemeentes binne en buite die RSA in diens van die koninkryk van God. Mag elke prentjie en geluid SY Naam verheerlik! |
||||||||||||||
|
FLAM
- U benodig Flash Player om hierdie blad te lees. Klik hier
om Flash Player gratis af te laai.
|
|||||||||||||||
|
|
Tegniese opleiding Opleiding vind plaas op Vrydagaand en Saterdag-oggend en sluit 'n verskeidenheid temas in. Hierdie temas kan aangepas word na gelang van 'n gemeente of ring se eie omstandighede. Koste: reiskoste en 'n donasie. Vrydagaand (18:00 21:00) 18:00 Opening (oudio-visueeel) Die gebruik van oudio-visuele
hulpmiddels in die erediens. Oudio-Visuele eredienste
(eredienste waar die volledige eredienste deur beeld en klank aangebied
word) Saterdag (8:00-13:00) 08:00 Opening (oudio-visueeel) Basiese gebruik van
Powerpoint Fotos / grafika:
programme, tegnieke, manipulasie, gebruik. Navrae / besprekings: cjcalitz@lantic.net |
|
|||||||||||||