VisualPraise

VisualPraise
Posbus 5539
Kockspark
2523
Tel: 0845670410
Faks: 0865280618
e-pos: info@visualpraise.co.za

BK No: (2008/007254/23)

Alle produkte 24/7 beskikbaar in www.ministrymall.co.za

VisualPraise

Visie:

Visualpraise wil graag oudio-visuele hulpmiddels en vaardighede beskikbaar stel aan gemeentes binne en buite die RSA in diens van die koninkryk van God. Mag elke prentjie en geluid SY Naam verheerlik!

FLAM - U benodig Flash Player om hierdie blad te lees. Klik hier om Flash Player gratis af te laai.
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

VisualPraise 4 CELLS-2

VisualPraise 4 Cells vol 2. DVD met beeld en musiek. Ingesluit 16 liedere. Gebruik op DVD-speler en TV of dataskerm. Ideaal vir eredienste, selgroepe of ander byeenkomste.

Indeks:

1. Jubel o nasies
2. Om die Here te prys
3. Ek wil die Here loof
4. U's my vreugde en my blydskap
5. Dit is goed om God's lof te besing
6. Ek wil die Here loof
7. God van my hart
8. Hy wat kom skuil
9. Nuwe wyn
10. Ek en my huis
11. I stans amazed
12. Groot is die Heer
13. Days of Elijah
14. Oorwinningslied
15. Breek uit in lofgesang & Sing 'n nuwe lied vir Jesus
16. Blessing and honour


Klik hier om te bestel via ministrymall.co.za

Terug na tuisblad

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
Web stats powered by en.superstat.info