VisualPraise

VisualPraise
Posbus 5539
Kockspark
2523
Tel: 0845670410
Faks: 0865280618
e-pos: info@visualpraise.co.za

BK No: (2008/007254/23)

Alle produkte 24/7 beskikbaar in www.ministrymall.co.za

VisualPraise

Visie:

Visualpraise wil graag oudio-visuele hulpmiddels en vaardighede beskikbaar stel aan gemeentes binne en buite die RSA in diens van die koninkryk van God. Mag elke prentjie en geluid SY Naam verheerlik!

FLAM - U benodig Flash Player om hierdie blad te lees. Klik hier om Flash Player gratis af te laai.
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

VisualPraise 4 KIDS

DVD met 80 kinderliedere van oom Karoolus en Lente. Sluit in lirieke, agtergronde en musiek. Ideaal vir gebruik op dataskerm of TV met DVD speler. Geskik vir gebruik tydens kinderkerke en kinderselgroepe.

Die volgende lierede word ingesluit:

Keurspel 1
Hy's die Ene wat ek liefhet
Staan op en sê
Hierdie kant toe
As jy lief is vir die Here
Ek is lief vir Jesus

Keurspel 2
Ek vertrou op Jesus, nie op 'n spinnerak
Die Wyse man
Hy is bly oor my
Laat julle liggies skyn
Van kop tot toon
Filippense 4:4
Ek wandel in die lig

Keurspel 3
Hy hou die hele wêreld
Ek's so bly ek behoort aan Jesus
My God is so groot
Loof Hom met die tromme
Die liefde van Jesus is wonderbaar
Dit borrel in my
Stapsoldaatjie

Keurspel 4
Kom in my hart
Ek maak nou my hart oop

Keurspel 5
Die heel beste boek
Lees jou Bybel
My Bybel
Visvang vir Jesus

Keurspel 6
Koning van die oerwoud
Hoe groot is die Heer
Vertel
Jesus, Jesus
God is goed
God is so goed

Keurspel 7
Kyk hoedat die voëltjies vlieg
Vader Abraham
Silwer en goud het ek nie
Dawid en Goliat
In die hitte van die stryd

Keurspel 8
God hou van kindertjies
Ek is lief vir Jesus
Jesus is so lief vir kinders
Jesus is lief vir alle kinders

Keurspel 9
Ho-Ho-Hosanna
Weet jy nie jy's 'n tempel
Ek wil die Here loof
Loof die Heer HY is goed
Kom loof die Heer

Keurspel 10
Al julle volke
Dis so lekker om die Here te dien
Almal wat die Here liefhet
Die Here wat ek dien
Sithi Aleluja

Keurspel 11
Hallelu, Hallelu
Hy leef
Ek het Sy vreugde
Kom laat ons die Here dien
Tiekiedraai
In alles wat ek doen


Klik hier om te bestel via ministrymall.co.za

Terug na tuisblad

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
Web stats powered by en.superstat.info